HSR ons skool
HSR ons skool
AKADEMIE & LANDBOU
Akademiese & Landbouskool

SKOOLLIED

Geskryf deur: Mev. Lenie Terblanche

Ou Kameelboom op die rantjie,

in ons verre Wes-Transvaal. Stoer simbool van groei en lewe, ook as storme oor jou daal. Gee aan ons besielingskragte, koers te hou en steeds te gee. Sal ons wankel voor die storme? NIMMER, NIMMER, NIMMER NEE! Ons sal werk en stry en strewe Aan ons alma mater trou. Ons sal steeds ons beste gewe, Steeds ons leuse handhaaf hou. Nooit sal ons die toekoms vrees nie, Nooit die stryd gewonne gee. Nooit ons land en God versaak nie NIMMER, NIMMER, NIMMER NEE!
Hoërskool Schweizer-Reneke
Die skool waar ons kampioene met karakter kweek!