HSR ons skool HSR ons skool
Akademiese & Landbouskool
Hoërskool Schweizer-Reneke
Die skool waar ons kampioene met karakter kweek!

HSR ONDERWYSPERSONEEL

VOOR (links na regs): Me. Scribante, Me. Van Straten, Mnr. Osuala, Mnr. Van Staden, Me. De Villiers, Me. Ekkerd, Me. Fourie MIDDEL (links na regs): Me. Kathrada, Me. Cordier, Me. Visser, Me. Viljoen, Mnr. Van Wyk, Me. Van Staden, Mnr Nieuwoudt, Me. Visser, Me Slabbert AGTER: (links na regs): Mnr. Mussman, Me. Reyneke, Me. Ahlers, Mnr. Gildenhuys, Mnr. Greeff, Me. Van den Berg, Me. Labuschagne
Die onderwysers van HSR belê daagliks baie moeite. liefde en geduld in die leerders van HSR om hul voor te berei vir hul lewens as jong volwassenes.  Die onderwysers hanteer elke leerder met die nodige sorg, deernis en soms ook ferm optrede sodat hul, hul beste kan lewer op akademiese, kulturele en sportgebied.  By HSR besef ons dat ons besig is met die mees waardevolste hulpbronne van die wêreld … ons kinders.